Esther Dale

Esther Dale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1885-11-10)10 November 1885
Sterfte 23 Julie 1961 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1932–1961 (stage, film and television roles)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Esther Dale (10 November 1885 – 23 Julie 1961) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Curly Top (1935), The Awful Truth (1937), Ten Gentlemen from West Point (1942), en Holiday Affair (1949).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search